About

Ek is ‘n Suid-Afrikaanse skrywer wat in Nederland woon saam met my vriend en fiets. My missie is om my tegnofobie te oorkom, ‘n freelance career te create, elke land in Europa te sien en Nederlands te leer. En dit voor breakfast.

%d bloggers like this: