Kaal boude op nat gras

“Rotterdam is straks een homobos rijker”. ’n Aanhaling uit ‘n artikel. Woord vir woord. Ek sweer.

Net toe ek begin worry dat ek nou behoorlik ingeburger is en niks meer aan die vreemde Nederlanders vreemd vind nie, lees ek in die koerante van Rotterdam se nuuste homobos.

Ja, moenie bloos nie. Ons almal ken hierdie soort parke waar manne hide en seek speel. Volgens die berig is daar meer as ‘n honderd plekke in Nederland waar homo-okes en mense wat “openluchtseks spannend vinden” mekaar in die donker raaktas.

So  as dit gebeur, is Nederland se approach om dit te reguleer.

Daar is reënboog tekentjies op die bome aangebring wat die skeidslyn aandui tussen die “normale” bos en die “homobos” – waar iedereen na hartelus mag seksen.

Verniet geworry. Dink ek gaan nog baie lank hierdie weird nasie verskriklik grappig vind.

2 responses to this post.

  1. Whahahaha! Dis baie snaaks!

    Reply

  2. :lol: Ek is gek oor daai opskrif… Tussen de paaltjes mag iedereen scoren… bwahahaha
    Gereguleerde opelugseks.. interessante konsep.

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.