Archive for Augustus, 2010

Kaal boude op nat gras

“Rotterdam is straks een homobos rijker”. ’n Aanhaling uit ‘n artikel. Woord vir woord. Ek sweer. Net toe ek begin worry dat ek nou behoorlik ingeburger is en niks meer aan die vreemde Nederlanders vreemd vind nie, lees ek in die koerante van Rotterdam se nuuste homobos. Ja, moenie bloos nie. Ons almal ken hierdie soort [...]

Continue reading »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.