‘n Jaar gelede was ek de moer in oor ‘n berig in die local koerant. Die storie was oor ‘n laan bome wat afgesny moes word. Die rede: Hulle tyd was op. Hulle algemene leeftyd is gereken en vergelyk met hulle eintlike leeftyd. En toe hulle ouer word as wat hulle veronderstel was, toe word hulle [...]
Archive for Julie, 2010
11 Jul
LEEF en laat leef.
Wat ‘n ongelooflike maand! Wêreldbeker, LEEFfestival, ‘n hittegolf van 33 grade en die aanslag van eikenprocessierups. Hoeveel excitement is moontlik in een maand? Vannaand is die finale finale van die Sokker Wêreldbeker. En vir die eerste keer in 32 jaar is Nederland in die finale. Hoe awesome om hier te wees en dit te ervaar. [...]