Leer die vuvuzela online

Yip, my vuvuzela en SA vlag is reg. En Nederland is aan die brand. Maar hulle sukkel bietjie met die geraas wat vuvuzela’s maak. So nou’s daar ‘n online musiekles deur die Utrechse universiteit om die geraas bietjie meer musikaal te maak. (http://www.rtvutrecht.nl/nieuws/242274) Ek love dit! Elke keer as ek op my vuvu blaas kan mens sien hoe skrik iemand. Mens voel sommer so lekker anargisties.

So is julle reg?! Ek is reg! ‘n Paar verlore SA skapies en ‘n paar Dutchies kom hier braai Vrydagaand. Op die menu: bacon kips met gerookte mossels, pap en sous, boerewors en chutney, amarula en ys.

Gaan groot of gaan huis toe! LADUMA! En na die opening match, ook HUP HOLLAND HUP!

7 responses to this post.

  1. Hulle stuur nog vir jou huis toe, met vuvuzela en al! Ek hoop die Nederlandse Regering waarsku sy burgers teen die geraas en dat hulle gehoor skade kan opdoen.

    Reply

  2. Posted by LS on Junie 9, 2010 at 7:31 vm

    Dink nie die Nederlanders hoef gewaarsku te word nie. Hulle blaas nie hard genoeg nie. Die ouens in die stadiums sal vinnig agterkom wat so ding eintlik kan doen!

    Reply

  3. Oe daai ete klink lekker, wens ek kon sommer oorkom! Julle moet dit geniet!

    Reply

  4. Posted by LS on Junie 9, 2010 at 10:29 vm

    Dankie! Hoop julle doen ook iets spesiaal?

    Reply

  5. Jinne, lewe jy nog?
    Anyway…GO HOLLAND!!

    Reply

  6. Posted by LS on Julie 9, 2010 at 6:44 vm

    Hoi! Ja! Lewe! Nou net terug van Frankrijk en baie om te vertel! Ek post gou.

    HUP HOLLAND HUP!

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.