Yip, my vuvuzela en SA vlag is reg. En Nederland is aan die brand. Maar hulle sukkel bietjie met die geraas wat vuvuzela’s maak. So nou’s daar ‘n online musiekles deur die Utrechse universiteit om die geraas bietjie meer musikaal te maak. (http://www.rtvutrecht.nl/nieuws/242274) Ek love dit! Elke keer as ek op my vuvu blaas kan mens [...]