Deesdae voel dit asof ons in SA bly. Van Luxumbourg tot Schiermonnikoog – dis Afrika en Suid-Afrika net waar jy kyk. In Action (die Nederlandse ekwivalent van Crazy Store) verkoop hulle vuvuzelas vir minder as ‘n euro per stuk. Up Yours FIFA! Nie dat enige iemand dit juis kan speel nie… TV advertensies feature ons [...]