Ongelooflik. Terwyl Suid-Afrikaners wonder hoe om die Tazz vir nog ‘n aand te bewaar of top oor die waarskynlikheid dat ‘n brief sal arriveer, stuur die Hollanders ouma se goud en sierade per pos om verkoop te word. Toe ek die advertensie op TV sien check ek die kalender. Nee dis nie 1 April nie. Maar [...]