Archive for Maart, 2010

Syfervoodoo en holbewoners

Dis goed om terug te wees in Holland. Opeens herontdek ek die magiese kragte van double digits. Soos 14. Vandag is 14 grade en Holland word omtower. Mense vat smoke breaks in t-shirts. Fietsgetalle verdubbel. Vissermanne hang uit op die kanaalwalle voor ons huis en sokkerspelers jaag ure lank ‘n bal buite rond. Miniatuur daffodille [...]

Continue reading »

Bolle kleur

Haal asem. Haal asem. Haal asem. Twee vriende is dood in twee weke. Die pyn is oorweldigend. Daar is geen antwoorde nie en daar sal nooit wees nie. Terug in Suid Afrika om dinge te reel. Lewenslyne te sny. In te kort. Skielik moet besluite geneem word wat jare lank afgestel is. Hoe raak mens [...]

Continue reading »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.