Weet nie van jou nie, maar ek het nog nooit ‘n regte kommunis gesien nie. En toe gaan ons Cuba toe. Deurmekaar en over exposed het ons die aand op Havana lughawe aangekom. Die rit na die hotel was mal – tipies taxi-mal soos mens net in die derde wêreld kry. Na ‘n vinnige onderonsie [...]